8 Maar ek? Ek sal bid tot Godwanneer dit sleg gaan met my,ek sal Hom vra om my te help.
9 Hy doen groot dinge wat onsnie kan verstaan nie,Hy doen wonderwerke,meer as wat ons kan tel.
10 Hy gee reën op die aarde,Hy laat die veld nat word daar buite.
11 Hy maak nederige mense belangrik,Hy laat dit weer goed gaanmet mense wat rou.
12 God maak die planne van skelm mensedeurmekaar,die dinge wat hulle doen, slaag nie.
13 Hy vang die slim mense met hulle eie skelm planne,Hy keer die planne van mense wat wil bedrieg.
14 Dit word vir hulle donker wanneer dit dag is,in die middel van die dag voel hullewaar hulle moet loop.