10 Dan sal ek tevrede wees,my pyn sal aanhou,maar ek sal nog altyd bly wees,want ek het nie stilgeblyoor wat die heilige God gesê het nie.
11 Waar sal ek die krag kryom aan te hou lewe?Hoe kan ek aanhou lewe totdatmy tyd daar is om te sterf?
12 Ek is nie so hard soos klip nie,my liggaam is nie gemaak vankoper nie.
13 Nee, ek het niks krag nie,ek kan myself nie help nie.”
14 “As dit vir iemand te swaar isom vir sy vriende te doenwat hy moet doen,dan respekteer hy nie meerdie Almagtige nie.
15 My vriende is ontrou,hulle is soos ’n watersloot.
16 Wanneer die ys en die sneeu smelt,dan vloei die waterstrome,