14 “As dit vir iemand te swaar isom vir sy vriende te doenwat hy moet doen,dan respekteer hy nie meerdie Almagtige nie.
15 My vriende is ontrou,hulle is soos ’n watersloot.
16 Wanneer die ys en die sneeu smelt,dan vloei die waterstrome,
17 maar wanneer dit warm word,dan vloei die water nie meer nieen die sloot word droog.
18 Mense wat verbykom op die pad,gaan na die sloot, maar hulle kryniks water nie,hulle sterf van die dors.
19 Handelaars uit die lande Tema en Skebahoop dat hulle daar water sal kry,
20 maar hulle bly dors,hulle het water kom soek,maar hulle het niks gekry nie.