4 want die pyle van die Almagtige is in my,ek drink van die gif van die pyle.God het my baie bang laat word.
5 ’n Wildedonkie balk nie wanneer hygras het om te eet nie,’n bees bulk nie by sy kos nie.
6 ’n Mens eet nie kos sonder sout nie,die wit van ’n eier smaak nie lekker nie.
7 Ek sal dit nie eet nie,dit is kos wat my siek sal maak.”
8 “Ek wens dat God vir mysal gee wat ek vra,ek wens dat Hy sal doenwat ek wil hê.
9 God moet besluit om mystukkend te trap,Hy moet sy hand uitsteeken my doodmaak.
10 Dan sal ek tevrede wees,my pyn sal aanhou,maar ek sal nog altyd bly wees,want ek het nie stilgeblyoor wat die heilige God gesê het nie.