13 Wanneer ek dink dat dit betersal gaan met my as ek op my bed gaan lê,en dat ek dan nie so sleg sal voel nie,
14 dan laat U my skrikvir die dinge wat ek droom,dan laat U my bang wordvir die dinge wat ek sienwanneer ek droom.
15 Dit sal vir my beter weeswanneer iemand my verwurg.Dit is beter vir my om dood te weesas om so te lewe.
16 Ek haat dit om so te lewe,ek wil nie aanhou lewe nie.U moet my los,my lewe is nie soos dit moet wees nie.
17 Hoekom is ’n mens vir U belangrik,hoekom dink U aan hom?
18 Hoekom kyk U elke dag wat hy doen,hoekom hou U aan om hom te toets?
19 Hoekom kyk U nie weg van my nie,hoekom los U nie vir my nie?Gee vir my tyd sodat ek my spoeg kan insluk!