1 Dit is met mý wat dit sleg gegaan het,want die Here was kwaaden Hy het my gestraf.
2 Ek het gevoel Hy jaag my en Hy bring myin ’n donker plek waar daar nie lig is nie.
3 Dit is net vir my wat Hy aanhou slaan,elke dag.
4 Hy het my vleis en my velheeltemal droog laat worden Hy het die bene in my liggaam gebreek.