16 Hy het my klippies laat kou,sodat my tande gebreek het.Hy het my plat getrap op ’n ashoop.
17 Daar is niks vrede in my lewe nie,ek weet nie meer hoe dit voelwanneer dit goed gaan nie.
18 En ek sê: Ek twyfel oor alles,ek hoop nie meer dat die Heremy sal my help nie.
19 Here, U moet onthou dat ek swaarkry,en dat ek nêrens ’n plek het waar ekkan woon nie.Wanneer ek daaraan dink,dan is dit vir my soos wilde-als en gif.
20 Wanneer ek daaraan dink en dink,dan word ek moedeloos.
21 Een ding weet ek, en dit is seker,en daarom sal ek aanhou hoop:
22 Die Here doen altyd wat Hy belowe het,Hy is altyd jammer vir mense wat swaarkry.