23 Here, U doen dit elke nuwe oggend,U bly altyd dieselfde.
24 Ek sê: Die Here is alles wat ek het,daarom sal ek aanhou hoop.
25 Die Here is goed vir mense wat glodat Hy hulle sal help,vir mense wat naby Hom wil wees.
26 Dit is goed om stil te bly en te glodat die Here jou sal red.
27 Dit is goed wanneer iemand’n juk moes dratoe hy jonk was,
28 wanneer hy alleen moes siten moes stilbly omdat die Heredie juk op hom gesit het.
29 Dit is goed wanneer iemandmet sy gesig op die grond moet lê.Miskien kan hy hoop dat iets goedsal gebeur.