12 “Al die volke sal dink dat julle gelukkige mense is, want julle sal ’n wonderlike land hê. Die ander mense sal graag julle land wil hê.”Dit sê die Here wat oor alles regeer.
Lees volledige hoofstuk Maleagi 3
Kyk Maleagi 3:12 in konteks