2 Al die volke moet luister.Almal wat op die aarde woon,moet luister.Die Here sal sê wat julleverkeerd gedoen het.Hy kom uit sy gewyde tempel,
3 Hy kom van die plekwaar Hy woon.Hy kom af uit die hemelen Hy trap die offer-plekkein die land plat.
4 Wanneer Hy kom,dan smelt die bergeen die valleie onder Hom.Hulle verdwyn soos ietswat smelt in vuur,soos water wat afloopteen ’n heuwel.
5 Die Here kom omdat die Israeliete,die nageslag van Jakob,sonde gedoen het.Samaria is die plekwaar die Israelietesonde gedoen het,Jerusalem is die offer-plekwaar die mensevan Juda offer.
6 Die Here sê:“Ek sal Samariaheeltemal verwoes.Mense sal wingerde plantwaar die stad was.Ek sal Samaria se geboue afbreek.Daar sal net ’n paar klippe oorbly.
7 Die vyande sal die beeldein Samaria stukkend slaanen hulle sal die presente verbrandwat die mense na die tempelgebring het.Dit was presentevir tempel-prostitute,en die vyande sal dit gebruikom ander tempel-prostitutete betaal.”
8 Ek, Miga, sal hartseer wees en treurwanneer die vyande Samaria verwoes,ek sal kaalvoet loopen my klere uittrek.Ek sal skree soos ’n jakkals,en kla soos ’n volstruis.