4 Ek het julle uit Egipte gebring,Ek het julle vrygemaak uit die plekwaar julle slawe was.Ek het gesê Moses en Aäronen Mirjam moet julle lei.
5 “My volk, julle moet onthouwat koning Balak van Moabmet julle wou doenen wat Bileam seun van Beorvir hom gesê het.Julle moet alles onthouwat gebeur hettussen die stede Sittim en Gilgalsodat julle kan weetwat die Here gedoen hetom julle te red.”
6 Julle vra:“Wat moet ek saamneemas ek na die Herese tempel gaan?Waarmee sal ek die Here dien?Die Here is groot.Moet ek brand-offersvir Hom bring?Moet ek vir Hom kalwers offer?
7 Sal die Here houvan 1 000 skaap-ramme,en van 10 000 rivierevol olyf-olie?Moet ek my oudste seun offeromdat ek sonde gedoen het?”
8 Die Here het vir julle gesêwat reg is.Hy wil net hê julle moet doenwat reg is.Julle moet Hom altyd dien.Julle moet gehoorsaam wees aan julle God.
9 Die Here roep die mensevan Jerusalem.Elke mens wat weet wat reg is,moet bang wees vir sy God.Die Here sê:“Luister, koning en almalwat in die stad bymekaar is,
10 julle is ’n klomp slegte mense.Ek hou nie daarvandat julle skelm iswanneer julle iets meet en weeg nie.