26 Toe gaan die Dan-mense verder. Miga was bang, want hulle was meer en sterker as hy en sy mense. Hy het omgedraai en in sy huis gaan bly.
Lees volledige hoofstuk Rigters 18
Kyk Rigters 18:26 in konteks