30 Die Dan-mense het die beeld daar neergesit. Die Leviet Jonatan en sy seuns was priesters vir die Dan-stam totdat vyande hulle almal weggevat het na ’n ander land. Hulle was van die nageslag van Gersom seun van Moses.
Lees volledige hoofstuk Rigters 18
Kyk Rigters 18:30 in konteks