23 “Die Engel van die Herehet gesê:‘Julle moet die stad Meros vervloek,julle moet sy mense vervloeken nie jammer weesvir hulle nie.Want hulle het nie gekommet hulle soldateom die Here te help nie.’
24 Maar met Jael sal dit beter gaanas met al die ander vroue,Jael vrou van Geber die Keniet,dit sal met haar beter gaanas met die ander vrouein die tente.
25 Sisera het water gevra,maar sy het vir hom melk gegee,sy het dikmelk gebringin ’n pragtige bak.
26 Sy het ’n tentpen gevatmet die een hand en metdie ander hand ’n hamer,en sy het vir Sisera doodgemaak.Sy het die pen deur sy kopgeslaan tot in die grond.
27 Hy het tussen haar voetegeval en daar gelê,hy het geval en daar dood gelê.
28 “Sisera se mahet by die venster uitgekyk,sy het deur die vensterse tralies gekyk,sy het gehuil en gevra:‘Hoekom kom sy oorlogkar nie?Hoekom hoor ons homnie kom nie?’
29 Die slimste van die vrouewat haar help,het geantwoord.Sy en Sisera se mahet saam gesê: