11 Die mense op die perde het gepraat met die Engel van die Here, die Man wat tussen die mirtebome gestaan het. Hulle het gesê: “Ons was oral op die aarde, en alles is stil en rustig op die aarde.”
Lees volledige hoofstuk Sagaria 1
Kyk Sagaria 1:11 in konteks