1 Libanon-berg, maak oop jou deure, sodat die vuur kan inkom en jou sederbome kan afbrand.
2 Die sipresboom moet huil, want die sederboom het omgeval en die mooiste bome het afgebrand.
3 Die skaapwagters huil, want die mooi veld waar die skape wei, het afgebrand. Die leeus brul, want die bosse by die Jordaan-rivier het afgebrand.
4 My God die Here het gesê: “Jy moet die slagskape oppas.