5 Die mense wat die skape gekoop het, slag hulle en die mense is nie jammer daaroor nie. Die mense wat die skape verkoop, sê: ‘Prys die Here, ons word ryk.’ Die skaapwagters is ook nie jammer vir die skape nie.”
Lees volledige hoofstuk Sagaria 11
Kyk Sagaria 11:5 in konteks