Sagaria 11:7 ABA

7 Ek, Sagaria, het toe die slagskape opgepas vir die mense wat hulle koop en verkoop. Ek het twee kieries geneem en ek het die skape opgepas. Ek het die een kierie “Vriendelikheid” genoem en die ander kierie “Saamwees.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:7 in konteks