13 Wanneer ’n verstandige mens sy mond oopmaak,dan kom daar wysheid uit,maar die persoon wat nog baie moet leer, kry straf.
14 Wyse mense weet baie,maar wanneer ’n dwaas sy mond oopmaak,dan gaan dit gou sleg.
15 Die rykdom van ’n ryk mens is soos ’n sterk stad,maar dit gaan sleg met arm menseomdat hulle arm is.
16 Die beloning van ’n mens wat reg doen,is die lewe self,alles wat die mens doen wat verkeerd lewe,is sonde.
17 ’n Mens wat onthou wat hy geleer het,loop op die pad van lewe,’n mens wat nie doen wat hy moet doen nie,weet nie waarnatoe hy gaan nie.
18 ’n Mens wat ander mense haat,is vals wanneer hy praat,dit is ’n dwaas wat skinder oor ander mense.
19 Die mens wat baie praat,sê maklik verkeerde dinge,die mens wat versigtig is en dinkvoordat hy praat, is verstandig.