1 ’n Kind wat wysheid het, luisterwanneer sy pa vir hom leer,maar iemand wat altyd wil spot, luister niewanneer sy pa met hom raas nie.
2 Wanneer ’n mens die regte dinge sê,dan sal hy goeie dinge kry,maar mense wat ontrou is,wil altyd ander mense seermaak en doodmaak.
3 As ’n mens versigtig is wanneer hy iets sê,dan sal hy aanhou lewe,maar ’n mens wat te veel praat, sal sterf.
4 ’n Lui mens word hongeren hy kry niks om te eet nie,maar mense wat fluks werk,kry meer as genoeg om te eet.