3 Wanneer ’n dwaas praat,dan wys hy hoe hoogmoedig hy is,en hy kry straf.Wanneer wyse mense praat, dan is hulle veilig.
Lees volledige hoofstuk Spreuke 14
Kyk Spreuke 14:3 in konteks