20 Iemand wat die regte dinge sê, kry genoeg om te eet.Hy het genoeg omdat hy weet wat om te sê.
21 Woorde kan mense laat sterf of dit kan mense laat lewe.As jy baie praat, dan kan daar goeie of slegte dingemet jou gebeur.
22 Wanneer iemand ’n vrou kry,dan kry hy iets wat goed is,die Here is goed vir hom.
23 ’n Arm mens moet altyd mooi soebat,maar ’n ryk mens antwoord kwaai.
24 Daar is party vriende wat net praatmaar wat niks help nie,maar ’n vriend kan vir jou meer lief wees as ’n broer.