1 My seun, hoe sal jy vir God leer ken?As jy luister na myen onthou wat ek vir jou sê,
2 as jy goed luister na wysheiden regtig probeer verstaan,
3 ja, as jy sê jy wil verstaan,as jy vra hoe jy verstandig kan word,
4 as jy dit so graag wil hêsoos jy geld wil hê,en daarna soeksoos jy na kosbare dinge sal soek,