25 want jy sal miskien soos hy worden jy sal soos ’n voël in ’n vangstrik trap.
26 Jy moenie soos ander mense vir iemand borg staan nie,jy moenie belowe om sy skuld te betaalas hy dit nie kan betaal nie.
27 As jy nie kan betaal nie,dan sal mense ook jou bed wegvat.
28 Jy moenie grense verander nie,grense wat van lank gelede daar is,grense wat daar was toe jou voorvaders gelewe het.
29 Jy moet dit weet, ’n man wat vaardig is in sy werk,sal vir konings werk,hy sal nie werk vir onbelangrike mense nie.