24 Iemand wat nie lief is vir sy eie lewe nie,neem ook van die goed wat diewe gesteel het.Hy hoor dat ’n persoon die diewe vervloekwat sy goed gesteel het, maar hy sê niks.
25 Wanneer jy bang is vir mense,dan kan jy in ’n vangstrik trap,maar wanneer jy in die Here glo,dan sal Hy jou beskerm.
26 Baie mense doen dingesodat die koning van hulle moet hou,maar dit is die Here wat reg doen aan ’n mens.
27 Mense wat reg lewe,haat iemand wat verkeerde dinge doen,maar iemand wat verkeerd doen,haat ’n persoon wat eerlik lewe.