22 As jy met wysheid lewe,dan sal jy ’n lang en ’n mooi lewe hê.
23 Dan sal jy veilig loop op jou pad deur die leween jy sal nie jou tone stamp nie.
24 Jy sal dan nie bang weesom te gaan slaap nie,jy sal gaan lê en jy sal lekker slaap.
25 Jy moenie bang wees dat dit skieliksleg sal gaan met jou nie.Wanneer die stormwinde begin waaioor die mense wat verkeerd doen,dan moet jy nie bang weesdat hulle ook oor jou sal waai nie.
26 Want die Here sal by jou wees,Hy sal keer dat jou voet nie vassitin ’n vangstrik nie.
27 Wanneer jy iemand moet helpen jy kan dit doen, dan moet jy nie wag nie.
28 As jy dadelik kan help, dan moet jy dit doen.Jy moenie sê: “Gaan eers terug en kom môre weer,dan sal ek jou help” nie.