30 Wanneer iemand onskuldig isen hy het niks sleg gedoen aan jou nie,dan moet jy nie sê dat hy skuldig is nie.
31 Jy moenie probeer om te wees soos iemandwat ander mense altyd wil seermaak en doodmaak nie.
32 Want die Here haat slegte mense,maar mense wat reg lewe, is sy vriende.
33 Die Here vervloek die huisgesin van die menswat verkeerd doen,maar Hy seën die huisgesin van die menswat reg lewe.
34 Wanneer mense dink dat hullevir ander mense kan spot,dan spot die Here vir húlle.Wanneer mense weet dat hulle niehulleself kan help nie,dan is die Here goed vir hulle.
35 Wanneer iemand wysheid het,dan sal mense hom respekteer,maar mense wat dwaas is,sal meer en meer dinge doenwaarvan mense nie hou nie.