26 Dassies is nie sterk nie,maar hulle woon op die rotse.
27 Sprinkane het nie ’n koning nie,maar hulle vlieg saam in swerms.
28 ’n Geitjie is klein, jy kan hom met jou hand vang,maar hy is ook in konings se paleise.
29 Daar is drie dinge wat netjies en mooi loop,nee, daar is vier dinge wat netjies en mooi stap:
30 Dit is ’n leeu wat sterker is as ander diereen wat vir niemand vlug nie,
31 ’n hoenderhaan, ’n bok-ram,en ’n koning wat sy manne lei.
32 As jy dwaas was en gedink het jy is belangrik,as jy slim planne probeer maak het,dan moet jy stilbly,