24 Ek was klaar daar toe die diep waternog nie daar was nie,toe daar nog nie fonteine vol water was nie.
25 Ek het gekom voordat die Here die bergeop hulle plekke gesit het,voordat daar heuwels was.
26 Dit was voordat die Here die aarde en die veldgemaak het,voordat daar grond in die wêreld was.
27 Ek was ook daar toe die Here die hemeldakgemaak het,toe Hy besluit het waar die diep water moet ophouen waar die lug moet begin,
28 toe Hy vir die wolke daarbo ’n plek gemaak heten die sterk fonteine van die diep water oopgemaak het.
29 Ek was daar toe Hy gesê het hoe verdie water van die see mag komen toe Hy die fondamente van die aardeneergesit het.
30 Ek het alles by Hom geleer wat ek weet,Hy was elke dag bly dat ek daar is,dit was vir my lekker om altydnaby Hom te wees.