33 Julle moet luister na wat ek vir julle leer,dan sal julle wysheid kry.Julle moenie dit los nie.
34 Dit gaan goed met mense wat luister na my,mense wat wakker bly en elke dag staan en wagby my deure, die deure waardeur julle kan inkomna my toe.
35 Want mense wat wysheid kry, kry die lewe,en die Here hou van hulle.
36 Maar die mense wat nie wysheid wil hê nie,is mense wat hulleself wil laat swaarkry.Almal wat nie van my hou nie,is mense wat lief is vir die dood.”