11 As jy wysheid het, dan sal jy lank lewe,jy sal baie jare lank lewe.
12 As jy wysheid het,dan sal jou wysheid altyd vir jou help.As jy iemand is wat altyd wil spot,dan sal niemand jou help nie.
13 Die dwaasheid is soos ’n vrouwat hard praat,sy het nie mooi maniere nie,sy weet baie min,sy weet nie hoe om iets reg te doen nie.
14 Sy sit by haar huis se deur,sy sit op haar stoel op die hoogste plekin die stad,
15 en sy roep al die mense wat verbykom,die mense wat reguit verbyloop.
16 Sy sê die mense wat baie min weet,moet na haar toe kom,sy sê vir die mense wat nog moet leer:
17 “Water wat jy steel, smaak soet,kos wat jy skelm eet waar niemand jou sien nie,is lekker.”