13 Die dwaasheid is soos ’n vrouwat hard praat,sy het nie mooi maniere nie,sy weet baie min,sy weet nie hoe om iets reg te doen nie.
14 Sy sit by haar huis se deur,sy sit op haar stoel op die hoogste plekin die stad,
15 en sy roep al die mense wat verbykom,die mense wat reguit verbyloop.
16 Sy sê die mense wat baie min weet,moet na haar toe kom,sy sê vir die mense wat nog moet leer:
17 “Water wat jy steel, smaak soet,kos wat jy skelm eet waar niemand jou sien nie,is lekker.”
18 Maar hulle weet nie dat haar huis die plek iswaar die dooie mense woon nie,hulle weet nie dat die mensewat na hierdie vrou toe gaan,in die doderyk is nie.