15 en sy roep al die mense wat verbykom,die mense wat reguit verbyloop.
16 Sy sê die mense wat baie min weet,moet na haar toe kom,sy sê vir die mense wat nog moet leer:
17 “Water wat jy steel, smaak soet,kos wat jy skelm eet waar niemand jou sien nie,is lekker.”
18 Maar hulle weet nie dat haar huis die plek iswaar die dooie mense woon nie,hulle weet nie dat die mensewat na hierdie vrou toe gaan,in die doderyk is nie.