1 My derde besoek aan julle is voor die deur. Luister daarom mooi na wat ek nou vir julle sê; dan sal alles goed verloop wanneer ek daar opdaag. Kyk, die Bybel sê twee of drie getuies is nodig om in ’n saak te getuig voordat ’n hof enige uitspraak daaroor lewer.