18 Die muur was van die pragtigste edelgesteentes gebou. Die stad self was van die suiwerste goud. Dit het geblink en geskitter, byna asof ’n mens na glas kyk.
Lees volledige hoofstuk Openbaring 21
Kyk Openbaring 21:18 in konteks