41 Asarel, Selemja, Semarja,
42 Sallum, Amarja en Josef;
43 uit die Nebofamilie het gekom Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.
44 Al hierdie mans het met vreemde vroue getrou. Sommige van hulle het ook by hulle kinders gehad. Die mans moes die vroue en die kinders laat gaan.