15 Visse word met ’n hoek gevang of in nette bymekaargemaak en weggesleep. Die Babiloniërs werk net so gevoelloos met mense en dan is hulle baie in hulle skik met wat hulle regkry.
Lees volledige hoofstuk Habakuk 1
Kyk Habakuk 1:15 in konteks