3 Hoekom laat U my hierdie verkeerde dinge sien? Hoekom verdra U dit dat mense swaarkry? Waar ek ook al kyk, lê dinge verwoes. Dit is ’n wêreld vol geweld. Oral stry en baklei mense.
Lees volledige hoofstuk Habakuk 1
Kyk Habakuk 1:3 in konteks