36 Jerigo 345,
37 Lod, Gadid en Ono 721,
38 Senaä 3 930.
39 “Die volgende is ’n lys van die priesterfamilies wat teruggekom het: Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,
40 Immer 1 052,
41 Pasgur 1 247,
42 Garim 1 017.