10 Rut het baie beleefd dankie gesê. “Maar,” vra sy toe vir hom, “hoekom is u bekommerd oor my? Ek is tog maar net ’n vreemdeling hier.”
Lees volledige hoofstuk Rut 2
Kyk Rut 2:10 in konteks