15 Iemand wat sommerso vir ’n vreemde borg staan, kan finansieel swaarkry. Hy wat dit haat om borg te staan, se geld is veilig in die bank.
Lees volledige hoofstuk Spreuke 11
Kyk Spreuke 11:15 in konteks