16 Pas op vir vinnige finansiële transaksies. Sorg dat jy nie aan die kortste ent trek nie. Sorg vir waarborge, veral as die ander party vrot van die skuld is.
Lees volledige hoofstuk Spreuke 20
Kyk Spreuke 20:16 in konteks