Spreuke 21:14 DB

14 Soms help ’n geskenk om iemand se woede te laat bedaar. Geld wat ongemerk in ’n baadjiesak gesit word, help om ’n opvlieënde humeur te temper.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 21

Kyk Spreuke 21:14 in konteks