16 As een egter as ’n volgeling van Die Gesalfde Een ly, moet hy hom nie skaam nie, maar laat hom God daardeur loof in hierdie Karakter en Outoriteit (Naam),
17 want dit is tyd dat die oordeel moet begin by die huis van God. As dit egter by ons begin, wat sal die gevolg wees vir dié wat nie oortuig is van die goeie boodskap van God nie?Spr 11:31 waar sal die bose en sondaar gevind word?
18 As die onskuldige skaars kan lewe,
19 As gevolg hiervan, laat die wat volgens die wil van God ly, hulle gees aan Hom toevertrou deur goeie dade, soos aan ’n vertrouenswaardige Skepper.