1 Ek vra daarom eerste van alles dat versoeke, gebede, intredes en dankgebede gedoen moet word vir alle mense;Yir 29:7; Mat 22:19-21; Rom 13:1-6; 1 Tim 2:2; 1 Kef 2:13
2 vir konings en heersers sodat ons ’n stil en rustige lewe kan leef, in alle eerbied en respek tot God, in reinheid,
3 want dit is goed en aanvaarbaar voor God, ons Lewegewer,Yeg 18:23 en sal terugkeer na die kennis van die waarheid,
4 wat wil hê dat alle mense lewe sal hêDeut 6:4 en die Middelaar tussen God en die mense, die Mens, Yeshua, Die Gesalfde Een, is Een.
5 want God is Een
6 Hy wat Homself gegee het as ’n Losprys vir elke persoon; ’n Getuienis wat op die bepaalde tyd gekom het,