9 So ook moet die vroue hulleself versier met fatsoenlike, kuis klere. In skugterheid en fatsoenlikheid sal hulle versiering wees, nie in vlegsels of goud of pêrels of in mooi klere nie,
10 maar in goeie dade, soos dit by vroue pas wat bely om God te aanbid.
11 Laat ’n vrou in stilte leer in alle gehoorsaamheid,Open 2:20 óf oor die man outoriteit te neem nie, maar sy moet stil wees,
12 want ek laat die vrou nie toe om lering te gee
13 want Adam is eerste gevorm, daarna Havah
14 en Adam is nie mislei nie, maar die vrou is mislei en het die opdrag oortree,
15 maar sy lewe deur haar kinders, as hulle voortgaan in vertroue, liefde, afsondering en fatsoenlikheid.