11 Net so moet die vroue fatsoenlik wees, waaksaam in hulle gedagtes, vertrouenswaardig in alles en nie skinderaars wees nie.Tit 1:6-9
Lees volledige hoofstuk 1 Timotheos 3
Kyk 1 Timotheos 3:11 in konteks