9 Almal wat uit God gebore is, doen nie sonde nie omdat Sy Saad in hom bly en hy kan nie aanhou sondig nie, want hy is uit God gebore.
10 Hierin word die kinders van God van die kinders van die teëstander onderskei: elkeen wat nie voortdurend onpartydig opreg is of sy broer voortdurend liefhet nie, is nie van God nie,
11 want dit is die opdrag wat julle van die begin af gehoor het: dat julle mekaar moet liefhê,Gen 3:3-10 Omdat sy dade boos was en dié van sy broer onskuldig.
12 nie soos Kayin wat van die bose een was en sy broer doodgemaak het nie. Waarom het hy hom doodgemaak?
13 Moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie, my broers.
14 Hierin weet ons dat ons weggegaan het vanuit die dood na die lewe toe: indat ons die broers voortdurend lief het. Hy wat sy broer nie voortdurend lief het nie, bly in die dood.Mat 5:21-24
15 Elkeen wat sy broer haat, vermoor ’n persoon en julle weet dat die ewige lewe nie in iemand wat ’n persoon vermoor kan bly nie.