32 en ’n menigte mense het rondom Hom gesit en hulle sê vir Hom: “U moeder en U broers is buite en soek na U.”
33 Hy antwoord en sê vir hulle: “Wie is My moeder en wie is My broers?”
34 Hy het gekyk na dié wat rondom Hom sit en gesê: “Let op, My moeder en let op, My broers,
35 want wie ook al die wil van God doen, is My broer, My suster en My moeder!”