1 Sê ek dat God Sy volk weggestoot het? ’n Verwerplike gedagte,Ps 94:14; 1 Sh'm 12:22 nie weggestoot nie. Of weet julle nie wat die Skrif in die gedeelte oor Eliyahu sê toe hy by God oor Yisra’el gekla het nie?
2 God het Sy volk wat Hy van die begin af geken het,1 Kon 19:10,14
3 “My Meester, hulle het U profete vermoor en U altare omgegooi; ek het alleen oorgebly en hulle soek my lewe!”1 Kon 19:18
4 Dit is vir hom deur openbaring gesê: ”Let op, Ek het vir Myself sewe duisend manne uitgehou wat nie die knie voor Ba’al gebuig en hom aanbid het nie.”
5 Dit is ook dieselfde in die teenwoordige tyd: daar is ’n oorblyfsel gekies uit onverdiende guns,